top of page

Swem

'n Populêre swemsport wat aangebied word by die swembad (tussen die Hoër- en Primêre skool).

Organiseerders en Afrigters:

Swemorganiseerder: E. Van der Merwe

Mede-afrigter: S. Dreyer

Oefentye: 

15:00 - 16:00

Leerders mag slegs by VHS se aantrekkamers aantrek.

VHS se amptelike swemkappies is verpligtend vir swem galas (bedoek ons finansiële kantoor om die kappie teen R50 aan te skaf - bring dan die strokie na 103 om die kappie te ontvang). Swembrille en neus-/oorproppe is optioneel. 'n Handdoek, sonskerm en waterbottel word aanbeveel.

Swemgalas:

Galas het gewoonlik 'n toegangsprys (R30 per swemmer). Galas beïndig gewoonlik laatmiddag (enige tyd tussen 17:00 en 19:00).

bottom of page