Interskole

Die jaarlikse interskole word gehou teen HS Monumentpark. Dit vind in die derde kwartaal plaas.  Ons neem deel aan rugby, netbal, hokkie, skaak, gholf, landloop en sokker.