Skaak

Kom sluit gerus by ons skaakspan aan. Leerders doen besonders goed. Twee van ons leerders is gekies vir die Weskus-span.

Oefentye

Woensdae vanaf 14:30 - 15:30.