top of page

Landsdiens

Liefde vir die natuur. Liefde vir God. Liefde vir die gemeenskap. Liefde vir arbeid. Hierdie is die waardes wat landsdiens leerders na strewe en uitleef. 

Aktiwiteite word gedoen om hierdie waardes uit te beeld en die liefde terug te gee. Kom sluit gerus aan by die landsdiens groep.

Elke Woensdag vanaf 14:30 - 16:00.

​

bottom of page