Toneel

Sinalo Ndeleni het deelgeneem aan die nasionale kultuur kompetisie in Kaapstad by Artscape.  Sy het deurgedring na die tweede been van die kompetisie, wat 'n baie groot voorreg was omdat daar uit baie kinders net 50 gekies is.

Dramaklasse begin in die derde kwartaal, gemik op die kultuuraand.  

Dramaklasse: 14h30 - 15h30