Tennis

Eerstespan

Die eerstetennisspan bestaan uit 4 meisies en 2 seuns.

Wedstryde

Wedstryde word gespeel op ‘n Woensdag.

Oefentyd

Elke Dinsdag en Donderdag vanaf 14:30 – 15:45.

 

Sosiale Tennis

Daar is ook ‘n hele paar leerders wat aan die sosiale tennisgroep behoort. Die leerders speel net om die sport te geniet. Hulle oefen dieselfde tyd.