Sokker

Ons skool het 'n o/17 en 'n onder o/19 sokker span. Die spanne neem elke jaar deel aan die onderskeie kompetisies wat deur die twee sokker beheerliggame vir skole aangebied word.

Oefentye

Oefentye vir beide spanne is Donderdae van 15:00 - 17:00.

Wedstryde

Ons neem tans in Weskus streek aan wedstryde deel. Wedstryde vir kompitisie doeleindes word op Woensdae gespeel en Saterdae word vriendskaplike wedstryde gereel.