top of page
  • Writer's pictureHoërskool Vredenburg

Prysuitdeling|Prize-Giving 2021

Updated: Mar 30, 2022

Op 16 Februarie 2022 het ons die Graad 8 – 11 leerders wat in 2021 mooi presteer het by ons Prysuitdeling gevier. Congratulations to all of the learners, your hard work is appreciated.

Here are a few of our stars: Graad 8: J. Delport: Beklee die derde graadposisie. A. Mulller: Die tweede graadposisie. S. Kuilders: The first grade position and is awarded Half-honorary colours for Academics. T. du Preez: Verwerf ‘n goue medalje by die Internasionale Eskom Ekspo Kompetisie-Erekleure vir Ekspo word aan hom toegeken. In die ‘Skilder met woorde’ kompetisie eindig hy op in die top 10 deelnemers. By die Nasionale Eisteddfod is hy ‘n item wenner vir Skilderkuns. In die FAK se Internasionale Ekspo verwerf hy ‘n A vir Skilderkuns. Die Ansie Laubscher trofee word aan hom toegeken vir die beste kultuurprestasie.

Graad 9: G. Griffiths: Third grade position D. Ungerer: Tweede graadposisie (Akademiese Half-Erekleure) C. Collair: First grade position (Half-Honorary colours)

Grade 10: D. de Klerk: Derde graad posisie M. van Nieuwenhuizen: Tweede graad posisie (Half-Erekleure) C. van Wyk: Die Gerhard Schroonees Wisseltrofee vir Fisiese Wetenskap word aan haar toegeken. Eerste graad posisie (Erekleure)

Graad 11: V. Bruwer: She receives a Silver Award at the Eskom Expo regional competition, she was also chosen to compete in the international competition where she won bronze for her project (Honorary colours) L. Jordaan: Die Junior Springbok-toekenning vir Landsdiens word aan haar toegeken (Erekleure) T. van Rhyn: Derde graadposisie (Erekleure) J. van der Merwe: Tweede graadposisie (Erekleure) E. Bowles: Eerste graadposisie (Erekleure)

Baie geluk, ons is trots op ons Burgies!



22 views0 comments
bottom of page