top of page

Uitblinkers

'n Paar uitsonderlike prestasies van oudskoliere:

​

Prof. J de V. Lochner:  Gewese Dekaan van die Mediese Fakulteit van Stellenbosch

Prof. FN Matthee:  Wêreldkenner op die gebied van Mikro-Biologie

Regter FDJ Brand:  Appèlregter, Bloemfontein

Mev. B Rood:  Skrywer oor die benutting van die natuur in die bereiding van voedsel (Oorl. 2004)

Mnr. T Laubscher:  Sprinbok rugbyspeler (Oorl. 2007)

Mnr. B Lochner:  Springbok rugbyspeler en administrateur

Mnr. A Meyer:  SA Skole rugbyspeler

Me. G Oldfield:  SA O/18 - hokkiespeler

Me. C Stoffberg: Rooi Rose Top Tienerkok, 1998

Mareza Green:  Tweede vrou in RSA wat in bevel is van 'n oorlogskip

Mnr. Deon Brand:  Besit eie vooruitstrewende aksepbank in Mauritius, asook ander sakeondernemings

Prof. Louise Viljoen:  Hoof: Letterkunde, Dept. Afr-Ndl., US

Mnr. A Mouton:  SA O/18 Akademie-rugbyspan

Alwyn Kotze en Christoff Basson:  Onder Top-20 (Akademies) in die Wes-Kaap

Daniek Joubert  en Marnus Theart:  Onder Top-10 Matrieks in Wes-Kaap 2006; Marnus 7de, Daniek 9de

Heyno Krafft:  Haal die SA Akademie Rugbyspan 2006

Pieter Louw:  Erepenning 2008 - Vooruitstrewende Sakeman

Johané Maththee:  Verteenwoordig SA by Wêreld Expo in Reunion. 2009

Nicky Abdinor:  Erepenning: 2010. Gebore sonder arms en verkorte bene; voltooi hoërskoolloopbaan aan VHS.  Tans suksesvolle Kliniese sielkundige, deeltydse lektor en kampvegter vir gestremdes

Rensu Theart en Daniel Rabe:  Onder Top 20 (Akademies) in Wes-Kaap, 2009

Hendrik Fourie en Gideon De Jager: Nationale wenners van die SA Youth Water Prize kompetisie met hul projek van 'n waterpomp wat oortollige water terugpomp in die boorgat sodra die dam vol word. 2011

Jacobus J. (Jaco) Schoeman: Ontvang 'n brons toekenning (3rde plek) op die Nationale Natuurswetenskap Olimpiade; ontvang Ereklere vir Ekspo.  2012

Brandon Jacobs: Gekies vir Boland O/16 Rugbyspan wat deelgeneem het aan die Grant Khomo Week. 2013

Gézelle Magerman: Haal Weskaapspan vir 400m hekkies; verteenwoordig Weskaap by die SA O/16 Netbaltoernooi. 2013

Jacobus J. (Jaco) Schoeman: Neem deel aan 'n Rekeningkunde Olimpiade wat aangebied word deur die SA Instituut vir Professionele Rekenmeesters. Met 'n slaagsyfer van 100% word hy aangewys as die Nationale Seunswenner. 2015

Juandre D. Strydom: Behaal tweedeplek en twee derdeplekke tydens die SA Nationale Kampioenskappe in Perdesport (Dresseer). Half-ereklere word vir hierdie prestasie aan haar toegeken. 2017

Caitlyn C. Schlehmeyer: Gekies vir Bolandspan in 2000m Hindernis; verteenwoordig Weskaap by die SA Veldwedloop Kampioenskap. 2017;

Verteenwoordig Weskaap by SA Atletiek Kampioenskap in Hindernis, verower agste plek; word gekies vir Boland en Weskaap span. 2018; Word gekies vir beide Weskus en Weskaap span vir Veldwedloop.

Zanne Pedro:  3de in Weskaap vir Engels FAL, 2019

​

​

bottom of page