top of page

Weskus atletiek byeenkoms

Writer: Hoërskool Vredenburg
Hoërskool Vredenburg
Feb 5, 2023
1 min read

Baie geluk aan die volgende leerders met hul uitsonderlike prestasies by die Weskus atletiek byeenkoms: Beste 0/15 dogter - Tashnique Jones Beste 0/19 seun - Santino Appels Beste prestasie deur ń seun op die dag - Santino Appels Die res van die uitslae sal later volg.

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page