Tennis

2 days ago
1 min read
BAIE GELUK, BURGIES! 🎾
Ons is baie trots op ons twee Graad 8-leerders, Liam Eiman en Alexa Hahne, wat in die Weskus Tennisspan opgeneem is! 🌟👏
Baie geluk met hierdie besondere prestasie! Ons wens julle alles van die beste toe en weet julle sal die Burgies se naam met trots dra. ❤️💙💛
NET DIE BESTE GEE VOLDOENING




Comments