• Hoërskool Vredenburg

VHS Groet Twee Legendes

HS Vredenburg het Dinsdag, 30 April, afskeid geneem van twee groot legendes.  Vir 22 jaar was mnr. von Zeuner skoolhoof van VHS en mnr. Meiring was vir 30 jaar Adjunkhoof.

Hulle bydrae en onselfsugtige diens sal beslis gemis word.





20 views