top of page

VRL 2023

  • Writer: Hoërskool Vredenburg
    Hoërskool Vredenburg
  • Oct 26, 2022
  • 1 min read

Met die groet aan die matrieks het die nuwe VRL vir 2023 hul balkies ontvang en het hulle die erekode onderteken.


Die hoofleiers vir 2023 is:


Hoofseun: Santino Appels

Hoofmeisie: Carina van Wyk


Hierdie VRL groep is gemotiveer om 2023 'n goeie en opbouende jaar te maak.


ree

ree




ree

ree




Comments


bottom of page