• Hoërskool Vredenburg

HS Vredenburg verteenwoordig Weskus by SASA Cross Country Championships

Op 14 September 2019 het verskeie sport wenners van die distrikte binne die Wes-Kaap bymekaar gekom by die Old Mutual Conference Centre in Pinelands.


Die beste van die beste was gekies. Caitlyn Schlehmeyer, een van ons leerlinge, was een van 6 finaliste in die kategorie van skool sportsvrou van die jaar. Alhoewel sy nie die algehele wenner was nie is dit nogteeds 'n uitstekende prestasie. Sy verteenwoordig die Wes-Kaap by die SASA Cross country Championships wat hierdie naweek in Mpumalanga sal plaasvind.




5 views