• Hoërskool Vredenburg

VHS Verwelkom Nuwe Hoof

Ons heet graag mnr. Bartho Brittz welkom aan die stuur van VHS. Mag hierdie vir hom en sy vrou, Elsje, en hul kinders die begin van 'n opwindende nuwe tydvak in hul lewens wees. We as staff of VHS are all looking forward to start working with our new captain at the steer of the VHS-boat. Calm or rough seas ahead, we trust that with you at the helm, we will find the right path! Sterkte, Mnr. Brittz!




20 views