• Hoërskool Vredenburg

Gr 12 Matric results

Updated: Jan 9



Die Personeel en Beheerliggaaam van HS Vredenburg wens die matriekklas van 2019 baie geluk met hulle uitslae. Besonder geluk aan die 8 A-kandidate.

Nickilese van der Walt (90,4%); Jadé Lewies; (86,7%) Shana van Wyk; (85,9%) Heinrich van Nieuwenhuyzen (85,3%) ; Nigo van Huyssteen (83,6%) ; Michelle Abrahams (83,1%) ; Akhona Mngenyane; (81,7%) Louw-Marie Sauerman (81,1%)

67 views