top of page

Expo- leerder presteer

Thiedu Du Preez is gekies as een van Weskus Streek se verteenwoordigers by die Internasionale Ekspo vir Jong Wetenskaplikes, ook genoem die “ International Science Fair (ISF)”. Baie geluk!!

Hy is ingesluit in die Weskus streek se groep van 3 leerders wat na Gauteng sal vlieg om daar saam met leerders van die ander 35 Ekspo-streke in die land deel te neem. Dit vind van 6-9 Desember 2022 plaas.



7 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page