top of page

Drie VHS Leerders Behaal National Road Safety Debate Rural Team

  • Writer: Hoërskool Vredenburg
    Hoërskool Vredenburg
  • May 29, 2019
  • 1 min read

Updated: Apr 10, 2022

Baie geluk aan Sinalo Ndleleni, Vinneke Booysen en Nompie Sandla wie die 2019 National Road Safety Debate Rural Team behaal het. Die span bestaan uit vyftien leerders van verskillende hoërskole.



ree

ree
Nompie Sandla, Vinneke Booysen en Sinal Ndleleni

Comments


bottom of page