top of page

Chess

Writer: Hoërskool Vredenburg
Hoërskool Vredenburg
2 days ago
1 min read

S K A A K 🏆♟️

Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat JEMAINE KLAASENS, een van ons talentvolle skaakspelers, gekies is vir die WESKAAP SKAAKSPAN! 💙♟️

In Desember 2026 pak hy die groot uitdaging aan wanneer hy die Mzansi Youth Chess Tournament sal bywoon!🏆

Ons almal kan nie wag om te sien hoe hy ons skool se naam op so ’n groot verhoog gaan hoog hou nie!

Baie geluk, Jemaine! Net die beste gee voldoening!



 
 
 
bottom of page