Geluk Mnr. Gous

3 hours ago
1 min read
Hartlike gelukwensing aan ons kollega, Mnr. André Gous!
Ons is ongelooflik trots op mnr. André Gous met die bekendstelling van sy digbundel, Treë van my hart.
Woorde het die besondere vermoë om emosies vas te vang, stories te vertel en mense se harte aan te raak. Met hierdie bundel deel mnr. Gous nie net sy liefde vir die digkuns nie, maar ook iets van sy eie hart met sy lesers.
Mag hierdie besondere mylpaal net die begin wees van nog vele kreatiewe hoogtepunte!
Baie geluk, mnr. Gous! Die hele Burgie-familie vier hierdie prestasie saam met u.





Comments