top of page

SUID-AFRIKAANSE NASIONALE SKAAK KAMPIOENSKAPPE

  • Writer: Hoërskool Vredenburg
    Hoërskool Vredenburg
  • Oct 2, 2024
  • 1 min read

Twee van ons leerders het gedurende die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Skaak Kampioenskappe te Gqeberha gaan deelneem waar hulle weggestap het as die kampioene met die 1ste plek!

Ons wens vir Anne-Belle Ellman en Shakir Kariem hartlik geluk met hulle prestasie!



Comentarios


bottom of page