top of page
  • Writer's pictureHoërskool Vredenburg

Prysuitdeling | Prize-giving

Op 1 Februarie het ons VHS se top presteerders vir gr 8-11 vir 2022 aangewys by die jaarlikse prysuitdeling. Baie geluk aan hierdie leerders.


Please see the information below the photo to see the excellent achievements of some of our learners.


PLEASE NOTE: These are just the top achievers the rest of the photos will follow shortly.


Onthou elke leerder wat `n prys ontvang het se prestasie is spesiaal.

Carina van Wyk (Graad 11)

‘n Sertifikaat vir drie jaar getroue diens in die boekstoor

Wes-Boland Eisteddfod Cum Laude sertifikaat vir English First Additional Language Literature.

Vakpryse vir Afrikaans Huistaal, English First Additional Language, Lewensorïentering, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe en Rekeningkunde.

Carina ontvang ook die Gerhard Schoonees Wisseltrofeë as die Graad 11 leerder met die hoogste gemiddeld vir Fisiese Wetenskappe.

Met 'n gemiddelde persentasie van 92% beklee sy die eerste graadposisie in Graad 11.

Ere-kleure: Akademies

 

Dunay de Klerk (Graad 11)

Vakpryse vir Besigheidstudies, English First Additional Language, Afrikaans Huistaal, Wiskunde en Rekeningkunde

Met 'n gemiddelde persentasie van 84% beklee sy die tweede graadposisie in Graad 11.

Ere-kleure: Akademiese Ere-kleure

 

Marí van Nieuwenhuyzen (Graad 11)

‘n Sertifikaat vir een jaar getroue diens in die boekstoor.

Vakpryse vir Afrikaans Huistaal, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe, Lewensorïentering, Rekenaartoepassingstegnologie en English First Additional Language.

Met 'n gemiddelde persentasie van 83,7% beklee sy die derde graadposisie in Graad 11.

Akademiese Ere-kleure

 

Santino Appels

Hy eindig tweede by die Boland-Kampioenskappe in die 2 000m Hindernis item. Hy vorder verder na die ASA-Kampioenskappe waar hy sesde in hierdie item eindig. By die Boland Kampioenskappe sowel as die Wes-Boland Kampioenskappe presteer hy ook uitstekend in die 3 000m. Vir hierdie uitsonderlike prestasie word Atletiek: Ere-kleure aan hom toegeken.

Santino verteenwoordig ook die Wes-Kaap span in die 6km langafstand item by die SA-Kampioenskappe waar hy 17de eindig uit 47 atlete. Hy word verder ook as die Boland en Wes-Kaap kampioen aangewys. Vir hierdie prestasie word Landloop: Erekleure aan hom toegeken.

Hy ontvang die volgende trofeës vir al sy prestasies: die VHS Wisseltrofeë as beste seuns atleet, die Holmes Trust Wisseltrofeë as beste baan atleet, die FN Matthee Wisseltrofeë vir atleet van die jaar asook die JJM Meiring Wisseltrofeë as die beste Landloopatleet.

 

Lyla Makau

Subject prizes for Afrikaans Eerste Addisionele Taal, English Home Language and Life Orientation.

Lyla also participated in the annual Eskom Expo for Young Scientists’ regional competition. For her project she received a silver medal as well as a special award from the Department of Water and Sanitation for the best water and sanitation project.

She was also selected to take part in the Department of Water and Sanitation’s Public Speaking competition where she represented the Western Cape on a national level. Here she received a full bursary for future studies in water and sanitation-related career.

Half-honorary Colours: Public Speaking

 

Chelsea Collair (Grade 10)

Subject prizes for Afrikaans Eerste Addisionele Taal, English Home Language, Mathematics, Physical Sciences, Engineering Graphics and Design, Life Orientation and Computer Application Technology.

Gerhard Schoonees Floating Trophy for the Grade 10 learner with the highest average in Physical Sciences.

With an average percentage of 86% she holds the first grade position.

Academic Honorary colours is also awarded to her for these achievements.

 

Grinae Griffiths (Grade 10)

Subject prizes for Life Sciences, Computer Application Technology, Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Physical Sciences and English Home Language.

With an average percentage of 80,3% she holds the second grade position.

Academic Half-Honorary colours.

 

Caitlin Lottering (Graad 10)

Vakpryse vir English First Additional Language, Wiskundige Geletterdheid, Verbruikerstudies en Afrikaans Huistaal.

Met 'n gemiddelde persentasie van 76% beklee sy die derde graadposisie in Graad 10.

 

Shaneal Kuilders (Grade 9)

Subject prizes for English Home Language, Social Sciences, Natural Sciences, Economic and Management Sciences, Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Technology and Mathematics.

With an average of 87,2% she holds the first grade position.

Academic Half-Honorary colours.

 

Sashka Sahadew (Grade 9)

Subject prizes for Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Technology, Creative Arts, English Home Language, Life Orientation, Economic and Management Sciences, Social Sciences and Natural Sciences.

With an average percentage of 87,1% she holds the second grade position.

Academic Half-Honorary colours.

 

Nazzli Clarke (Grade 9)

Subject prizes for Natural Sciences, Afrikaans Eerste Addisionele Taal, English Home Language, Mathematics, Economic and Management Sciences, Technology, Creative Arts and Social Sciences.

With an average percentage of 86,2% she holds the third grade position.

Academic Half-Honorary colours.

 

Thiedu du Preez

‘n Sertifikaat vir twee jaar getroue diens in die boekstoor word aan hom toegeken.

Hy neem deel aan die FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo in die kategorie Kuns en verwerf hy ‘n Silwer sertifikaat.

Hy neem ook deel aan die Never Such Innocence Internasionale Poësie, Voordrag en Sang kompetisie waar hy sertifikaat van lof verwerf.

Verder neem Thiedu ook deel aan die streekskompetisie van Eskom Expo vir Jong Wetenskaplikes. Vir sy projek Ground Zero ontvang hy ‘n Goue toekenning en word gekies om deel te neem aan die Internasionale Wetenskapskou te Boksburg. Hier verwerf hy ‘n Silwer toekenning.

Vir hierdie prestasies word Erekleure vir Ekspo aan hom toegeken.

Vir hierdie prestasies ontvang hy die Waltons Wisseltrofee vir uitsonderlike kultuurprestasies deur ‘n leerder.

 

Tashnique Jones (Grade 8)

Subject prizes for Creative Arts, Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Economic and Management Sciences, English Home Language, Life Orientation, Social Sciences and Technology are awarded to her.

With an average percentage of 78,8% she holds the third grade position.

Tashnique delivered the best performance for U/14 girls at the West Coast athletics event. She also represented the West-Boland at the Boland Championships for 90m and 300m Hurdles. For these achievements she receives the VHS floating trophy for the best girls athlete.

 

Katlo Koikanyang (Grade 8)

Subject prizes for Social Sciences, English Home Language, Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Mathematics, Creative Arts, Life Orientation, Technology and Economic and Management Sciences are awarded to her.

With an average percentage of 79,8% she holds the second grade position.

 

Kristi Coetzee (Graad 8)

Sy neem deel aan die Wes-Boland Eisteddfod waar sy ‘n Goue toekenning ontvang vir Voordrag.

Kristi ontvang ook vakpryse vir Afrikaans Huistaal, Wiskunde, Lewensorïentering, Sosiale Wetenskappe, Natuurwetenskappe, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, English First Additional Language en Skeppende Kunste.

Met 'n gemiddelde persentasie van 84,2% beklee sy die eerste graadposisie.

 

17 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page