LANDLOOP LIGA
- Hoërskool Vredenburg
- Aug 6, 2024
- 1 min read
Die landloop atlete het aan die 5de landloop liga te Jurie Hayes deelgeneem en is hard aan die oefen vir die volgende byeenkoms en Interskole. Elke Dinsdag en Donderdag net na skool op die Atletiekbaan.
Comments