top of page

INTERNATIONAL SCIENCE FAIR

Writer: Hoërskool Vredenburg
Hoërskool Vredenburg
Oct 2, 2024
1 min read

Ons is ongelooflik trots om die uitslae van die International Science Fair aan te kondig. Ons Burgies het uitsonderlik goed gevaar! 🌟

Thiedu het Goud ontvang vir sy projek! 🏅

Jordan het Silwer verwerf vir haar projek, én 'n spesiale prys gewen vir die beste Junior-projek in die kategorie Fisika, Sterrekunde, en Ruimtewetenskappe! 🥈✨

Baie geluk aan albei met hierdie merkwaardige prestasies!



 
 
 
bottom of page