INTERNATIONAL SCIENCE FAIR
- Hoƫrskool Vredenburg
- Oct 2, 2024
- 1 min read
Ons is ongelooflik trots om die uitslae van die International Science Fair aan te kondig. Ons Burgies het uitsonderlik goed gevaar! š
Thiedu het Goud ontvang vir sy projek! š
Jordan het Silwer verwerf vir haar projek, Ć©n 'n spesiale prys gewen vir die beste Junior-projek in die kategorie Fisika, Sterrekunde, en Ruimtewetenskappe! š„āØ
Baie geluk aan albei met hierdie merkwaardige prestasies!
Comments