Spelling Competition Winners
- Hoërskool Vredenburg

- 12 hours ago
- 1 min read
Baie geluk aan ons wenners vir ons Spelkompetisie van 4 tot 7 Mei 2026.
Ons wenners is as volg:
Afrikaans (Graad 8 en 9)
1ste plek: Alrique Rhode 8A1
2de plek: Lameez Julies 9A4
3de plek: Danica Benham 9A1
Afrikaans (Graad 10 tot 12)
1ste plek: Kristi Coetzee 12A2
2de plek: Kylien Smook 12A2
3de plek: Lucian Lombard 12A2
Engels (Graad 8 en 9)
1ste plek: Ndinani Nodom 9E2
2de plek: Avayo Somhlahlo 8E1
3de plek: Skyler Adams 9A3
Engels (Graad 10 tot 12)
1ste plek: Roche Rooms 11E1
2de plek: Jordan Boys 11E2
3de plek: Lia Bishop 10E2
Die volgende leerders gaan VHS verder verteenwoordig hierdie jaar by die WOW Spelfees:
Afrikaans - Graad 8:
Alrique Rhode 8A1
Chloe DeWater 8A1
Afrikaans - Graad 9:
Lameez Julies 9A4
Danica Benham 9A1
Erin Swartz 9A1
Roneve Lewis 9A1
Engels - Graad 8:
Avayo Somhlahlo 8E1
Skyler Rayters 8A4
Alunamda Titi 8E1
Elam Mafunda 8E2
Engels - Graad 9:
Ndinani Nodom 9E2
Skyler Adams 9A3
Grace Mokoena 9E3
Grechen Sampson 9A1
Ons is baie trots op ons leerders en ons wens hul baie sterkte toe met hul voorbereiding vir die Sanlam WOW Spelfees kompetisie.












Comments