Jayden Vorster

44 minutes ago
1 min read
Baie geluk, Jayden!
Ons is ongelooflik trots op Jayden Vorster wat gekies is om Die Burger en Netwerk24 se 68ste Jeugleierskonferensie van 4–9 Desember 2026 by @Kleinbosch in die Paarl by te woon.
Wat ’n besondere geleentheid om saam met ander jong leiers van regoor die land te leer, groei en nuwe bande te bou. 🌟
Geniet elke oomblik, Jayden – VHS is trots op jou!





Comments