• Hoërskool Vredenburg

Wetenskapweek Quiz wenners!!!

Twee spanne van VHS het Vrydag

, 2 August, aan die Math/ Science/ Technology Quiz deelgeneem wat op Moorreesburg gehou is. Een van ons spanne het gewen!!! Die span het bestaan uit Tanika van Graan, Nickilese van der Walt en Micaela van der Walt. Baie geluk!!!! Dankie ook aan Mev. van Blerk wat die leerders vergesel het.

3 views0 comments