• Hoërskool Vredenburg

VHS skenk ruim vir Kersfonds

Die leerders het 'n ruim skenking gemaak vir die Weslander Kersfonds asook vir die Burger Kersfonds .




4 views