• Hoërskool Vredenburg

VHS learners excel in EXPO!

Updated: Aug 19, 2019

Elrie Bester in Graad 11 Ontvang ‘n Brons toekenning vir haar Projek Faraday’s Far Away. Inge Roux Graad 9 ontvang ‘n goue toekenning vir haar projek How do plants change the build-up of Greenhouse gases? JuneBé du Preez Graad 10 ontvang ‘n goue toekenning en word gekies vir die Nasionale span vir haar projek It’s a cover-up! Micaela van der Walt Graad 10 ontvang ‘n Silwer toekenning vir haar projek Let’s make plastic more attractive. Victoria Bruwer Graad 9 ontvang ‘n brons toekenning vir haar projek More than H2O asook ‘n spesiale prys van die Departement van Waterwese.



9 views