• Hoërskool Vredenburg

VHS Landsdiensleerders presteer.

Updated: Jul 14, 2019

Hoërskool Vredenburg se Landsdiensklub het tydens die Junie vakansie die jaarlikse Provinsiale Landsdienskamp te Kopbeenskloof bygewoon. Tydens die kamp het die leerders aan verskeie aktiwiteite deelgeneem wat hul leierskap, uithouvermoë en sosiale vaardighede getoets het. We would like to congratulate the following learners who were elected to attend the Annual National Camp which will take place during the December holidays: Lianka Jordaan (Grade 9A1), Cassidy Summers (Grade 9A1) and Laurentio Massinga (Grade 9A1 - reserve).


Laurentio Massinga (Grade 9A1 - reserve), Cassidy Summers (Grade 9A1) and Lianka Jordaan (Grade 9A1)


2 views