• Hoërskool Vredenburg

Twee VHS Leerders Behaal Weskus-Netbalspan

Baie geluk aan Claudia Smith en Naydine Smith wat onderskeidelik vir die o/16 en o/17 Weskus Netbalspan gekies is! Hulle neem tydens die Junie skoolvakansie aan die Interdistriknetbaltoernooi, te Wellington, deel.



Claudia Smith en Naydine Smith

38 views