• Hoërskool Vredenburg

'n Nuwe skool bus / A new school bus!

Leerders word vanaf Maandag 16 Augustus 2021 met 'n nuwe luukse Scania bus vervoer. Graag wil ons Mnr Brittz, Mnr du Toit en die Beheerraad, wat die aankoop van die bus moontlik gemaak het, bedank.


Since 16 August 2021, learners are being transported by a new luxury Scania bus. We would like to thank Mr. Brittz, Mr du Toit and the Governing Body who made the purchase possible.



11 views0 comments

Recent Posts

See All