• Hoërskool Vredenburg

Musiekeksamens: Shania-Amor en Micaela Presteer

Baie geluk aan Shania-Amor Kuilders wat haar Graad 2 Klarinet musiekeksamen met Lof (87%) geslaag het, asook baie geluk aan Micaela van der Walt wat haar Graad 5 Klavier musiekeksamen Eervol (84%) geslaag het. Ons is baie trots!

19 views