• Hoërskool Vredenburg

Lewis en Appels behaal Boland Junior Atletiekspan

Jaden Lewis en Santino Appels het albei aan die Wes-Kaap Atletiek byeenkoms deelgeneem en het baie goed gevaar. Na die byeenkoms is beide opgeneem in die Boland Junior atletiekspan wat aan die SA Junior kompetisie moes gaan deelneem wat later gekanselleer is.







0 views