• Hoërskool Vredenburg

Leerders van HS Vredenburg Presteer op Akademiese Vlak

Updated: May 31, 2019

- Kaylin Vlooh, Nigo van Huyssteen, Mizelle Pieterse – ontvang almal half erekleure vir akademie.

- Nickilese van der Walt – Sy verteenwoordig Weskaap by die SA Youth Engineering an Science Symposium. Sy gaan SA in Portugal verteenwoordig

- Heinrich van Nieuwenhuysen – Erekleure akademie

- Lou-Marie Sauerman – ontvang half erekleure akademie



Agter: Vlnr. Kaylin Vlooh, Nigo van Huyssteen, Mizelle Pieterse Voor: vlnr. Nickilese van der Walt ,Heinrich van Nieuwenhuysen, Lou-Marie Sauerman

4 views