• Hoërskool Vredenburg

Leerders presteer in Rekeningkunde olimpiade

Vyf van ons leerders het deurgedring tot die tweede rondte van die POVERTO Rekeningkunde olimpiade. Ons is baie trots op julle. Hulle is: Nigo van Huyssteen, Nickilese van der Walt, Michelle Abrahams, Akhona Mngeyane en Heinrich van Nieuwenhuizen.


10 views