• Hoërskool Vredenburg

JuneBé du Preez Presteer by Internasionale Afrikaans Expo

JuneBé du Preez, 'n Gr. 10-leerder van Hoërskool Vredenburg het vanjaar deelgeneem die kompetisie geloods deur FAK. Die kompetisie het uit sewe kategorieë bestaan waarvan JuneBé nie net die kategoriewenner vir skilderkuns was nie, maar ook die algehele wenner vir hierdie kompetisie. Ons is baie trots op hierdie leerder se besondere prestasie.




9 views