• Hoërskool Vredenburg

First Bokkompie issue of 2020 / Eerste Bokkompie uitgawe 2020!

The time has come for the very first Bokkompie issue of 2020! Even though things are very different now, we still had a wonderful first term at VHS packed with stories to be read. We hope you enjoy this June 2020 Bokkompie issue. Just click on the cover to download.

Teen die tyd wat julle hierdie boodskap lees, is die onderwysers en graad 12's darem weer terug by die skool. Maar dinge is nog ver van normaal...

Ten minste kan julle nou blaai deur die herinneringe van die "tyd voor COVID".

Geniet die eerste volledige uitgawe van 2020! Kliek net op die voorblad om af te laai.


580 views