• Hoërskool Vredenburg

Die Burgie: Nuwe Verkoopsaal!

Updated: Jul 17

VHS vier die opening van 'n nuwe verkoopsaal, Die Burgie, kompleet met 'n onthaalvertrek! Hier is 'n paar foto's van die bouproses en die finale verkoopsaal! Baie dankie aan almal wat die projek 'n sukses gemaak het.






























25 views