Noodhulp

Noodhulp

Ons het 'n baie professionele noodhulpspan met goeie opleiding en ondervinding. Gewoonlik is daar 2 opleidingsessies per jaar, die Boksmart kursus in die eerste kwartaal en 'n Vlak 3 kursus in die wintervakansie. Ons span het ook goeie ondervinding. Ons word ondersteun deur Atlantic paramedici wat ons bystaan by sportgeleenthede. Ons hanteer ook ongevalle in skooltyd.

Vredenburg High School contact details - Kontak inligting

Pos

PO Box 96 Dorpstraat Vredenburg 7380

Telefoon

022-713-1151/2

Fax

022-713-3277

Epos

kantoor@hsvredenburg.co.za