Hokkie - Seuns

 

Ons het tans slegs genoeg spelers om twee seunshokkiespanne, 'n o/16-span en 'n o/18-span, vol te maak, maar die manne oefen baie getrou en speel hul harte uit, al trek ons maar dikwels swaar teen ander groter skole. Nietemin is ons wen-verlooruitslae die afgelope 3 jaar ongeveer 50% - 50%.   

 

View the embedded image gallery online at:
http://www.hsvredenburg.co.za/sport/hokkie-seuns#sigProId01f6f5fc5a

Vredenburg High School contact details - Kontak inligting

Pos

PO Box 96 Dorpstraat Vredenburg 7380

Telefoon

022-713-1151/2

Fax

022-713-3277

Epos

kantoor@hsvredenburg.co.za