VRL 2019  Hoofleiers   Shana van Wyk en Henry Louw
Die Interskole begin om 9:30 en sal tot ongeveer 14:40 duur. Skoliere van VHS en Monument Park in volle skooldrag sal gratis toegelaat word. Toegang sal R10 per persoon en R10 per motor wees. Die voorlopige program is aangeheg.       Program:Interskole HS Vredenburg vs Monument Park Saterdag 18…
Kleure-Atletiek 2018 Hier is die bekerwenners van ons Kleure-Atletiekbyeenkoms in Januarie 2017:  Russel Benesi: 400 Meter  Jayden Lewis: Verspring & beste veldatleet  Ottilie Kahungu: Spiesgooi & Beste velditem  Caitlin Skippers: 3000 Meter & Beste baanatleet   Wel gedaan!
    Ons eerste rugbyspan het hul interskole wedstryd teen Monument park met 10 - 6 gewen. Daar was 27 wedstryde gespeel, VHS het 18 gewen, 6 verloor en 3 gelykop uitslae.  Geniet die foto's van die Sing-Songs en die dag by Monument Park in die fotogalery.      …
Page 1 of 2

Vredenburg High School contact details - Kontak inligting

Pos

PO Box 96 Dorpstraat Vredenburg 7380

Telefoon

022-713-1151/2

Fax

022-713-3277

Epos

kantoor@hsvredenburg.co.za