Omdat ons graag gebalanseerde jongmense die volwasse lewe wil instuur, word deelname aan kultuurbedrywighede aangemoedig in VHS. Ons bied aan leerders 'n verskeidenheid aktiwiteite om aan deel te neem en sodoende sy/haar talente te ontwikkel en uit te leef. Kyk en lees gerus meer onder die onderskeie hofies van hierdie blad.

Vredenburg High school presents the High School Musical on 26-27 August 2016. The plot of the musical is as follow:   Act I At East High School, Troy Bolton tells his Jock friends, Chad Danforth and Zeke Baylor, about meeting Gabriella Montez on New Year's Eve. Gabriella, who has just…
Ons dansers laat die topbootse praat en die gehoor se voete jeuk in die toneel "Dancing in the rain" van die Revue op 1 September.  VHS kon lanklaas hulself verlustig in 'n verhoogproduksie met soveel glans, musiek, ritme, humor en puik toneelspel soos Vrydag 31 Augustus en Saterdag 1 September.  …
VOL  WÁT?? Talentvol.  Ja, glo dit as jy wil, só lyk 'n man met talent - danstalent, en baie daarvan. Soveel só dat hy vanjaar ons Talentkompetisie los(wit?)hande gewen het. GÓ JONATHAN!

Vredenburg High School contact details - Kontak inligting

Pos

PO Box 96 Dorpstraat Vredenburg 7380

Telefoon

022-713-1151/2

Fax

022-713-3277

Epos

kantoor@hsvredenburg.co.za